Weet u van 'n kind wat hulp nodig het?

Baie keer verneem 'n mens vanaf u kinders of ander persone van 'n moontlike geval waar 'n maatjie dalk nie bevoorreg genoeg is om 'n kospakkie skool toe te bring nie. As u weet van iemand wat hulp nodig het, vul asb die vorm hieronder in en ons sal met die skoolhoof skakel en ondersoek instel. 

Wees gerus dat u inligting sal in vertroue gehou word - ons maak ook nie die inligting van die persoon wat die nominasie doen aan die skoolhoofde nie - ons sal slegs die kind se inligting deurgee en dan wag vir terugvoer van die hoofde.

* Hierdie velde moet ingevul word









Ja
Nee
Hou my inligting anoniem

Captcha Image
Ek wil graag nuus ontvang op die projek