Hoe kan u help?
Ons primêre doel is om 'n volhoudende vloei van inkomste vir die projek te stig. Slegs deur individue en besighede te nader en hul ondersteuning en toewyding te kry deur middel van 'n maandelikse bydrae kan ons suksesvol wees. Ons mik punt is om 1000 debiet instruksies van R100 of meer te bereik en ook vol te hou.
Hiermee vra ons u om die onderstaande bank instruksie af te laai, te voltooi en terug te faks na 086 625 9847. Ons sal dit ook waardeer as u ons voorsien met die oorspronklike dokument, deur dit te pos of persoonlike af te lewer.
Wil u graag ander vorm van hulp aanbied?
Indien u nie in 'n posisie is om ons finansiëel by te staan nie, maar wil graag betrokke raak, vul asb die onderstaande vorm in en ons sal u terugskakel.
Versprei die boodskap
Indien u weet van vriende, familie, kollegas of besighede wat 'n positiewe bydrae kan lewer tot ons projek, klik hier en stuur 'n email na hulle om hulle in te lig.
Byvoorbaat dankie!
Wat's nuus?
twitter.com/kosvirkinders
